Afrikaans Ontspanning Feeste
 |
|
» Innibos  
Kunstefees in Nelspruit en die Laeveld, Suid-Afrika. Inligting oor verblyf, program, foto's, padkaart en die streek. Webwerf ook in Engels en Portugees.
http://www.tjirp.net/innibos/index.html
|
 |
|
» Aardklop 
[Flash nodig] Kunstefees in Potchefstroom, Suid-Afrika. Verblyf, besprekings, roetekaart, kompetisie en leseropname.
http://www.aardklop.co.za/
|
 |
|
» Gariepfees 
Kunstefees in Kimberley, Suid-Afrika. Foto's en 'n aansoekvorm vir stalletjies.
http://www.gariepfees.co.za/
|
 |
|
» Hadeda-kunstefees 
Kunsfees in Tzaneen. Borge, program en algemene inligting.
http://www.hadeda.co.za
|
 |
|
» Kanasie 
Suid-Afrikaanse kunstefees in Alberta, Kanada. Inligting oor registrasie, kinderoppassers, akkommodasie, feesprogram en kontakbesonderhede.
http://www.kanasie.ca/
|
 |
|
» Kiwikasie 
Suid-Afrikaanse kunstefees in Nieu-Seeland. Verslag oor die 2002-fees se gebeure.
http://www.afrikaans.org.nz/projekte/2002/kiwikasie/kiwikasie.html
|
 |
|
» Klofie Kunstefees 
Hoërskool Waterkloof in Pretoria, Suid-Afrika se jaarlikse kultuurfees. Enkele bladsy met inligting oor deelnamekategorieë.
http://www.klofies.co.za/kultuur/kunstefees/kunstefees.htm
|
 |
|
» Suidoosterfees 
Kunstefees in Kaapstad, Suid-Afrika. Mediaverslae, borgbladsy, kontakbesonderhede en feesinligting.
http://www.suidoosterfees.co.za/
|
 |
|
» Ukkasie 
Suid-Afrikaanse kunstefees in die Verenigde Koninkryk. Allerlei artikels wat met immigrasie en die buiteland verband hou, asook 'n lededatabasis.
http://www.ukkasie.com/
|
 |
|
» Volksbladfees 
Kunstefees in Bloemfontein, Suid-Afrika. Program, besprekings, verblyf en kontakbesonderhede.
http://www.volksbladfees.co.za/
|
Dieses Verzeichnis basiert auf dem Open Directory Project ergänzt und modifiziert durch informa-24.de
| |
|